Ds Charles James van NG Pellissier, Bloemfontein, berig die volgende oor r12:r12compassb-144x150
“Die r12 het regtig ons beste verwagtinge oortref!!
1,200 lidmate het by r12 kleingroepe ingeskakel.

Die terugvoer van die r12 kleingroepe is regtig amazing!! Die materiaal is baie aktueel en fasiliteer kleingroeplede om openhartig geestelike issues op die tafel te sit. Baie van die fasiliteerders getuig van kleingroeplede se lewensverandering en geloofsverdieping. Ons Jeugerediens (ongeveer 600 tieners) en belydenisklas (so ongeveer 100 kinders) is ook volledig deel van die r12.

As deel van ons afsluiting van die r12 het ons gemeentelede gechallenge om die 6de Maart 2011 (tydens ons Nagmaal en feesviergeleentheid) Engelse Bybels kerk toe te bring. Elkeen kry ‘n kaartjie waarop hy dan sy naam en kontakbesonderhede skryf, asook ‘n kaartjie met die weg tot Saligheid. Die Bybels word dan d.m.v. verskillende uitreike versprei en so hoop ons dat die skenkers by die ontvangers van die Bybels betrokke sal raak. Verlede Sondag was al die Bybels wat die Bybelhuis gebring het sommer al na die eerste diens uitverkoop!! Ons is baie opgewonde en het nog ‘n 1000 Bybels van die Kaap af bestel.

 

Baie dankie dat ons gemeente deel kan wees van hierdie wonderlike reis saam met die Here! Aan God al die eer.”

 

Charles James, NG Pellissier, Bloemfontein, www.ngkerkpellissier.co.za

The testimony above was received from the NG Church Pellissier in Bloemfontein, who have used the insights gained from the r12 Church Campaign, to reach out to the lost through various outreach programmes, in order to see a lasting impact being made on the communities which they serve.

 

Walk Thru the Bible is blessed to serve local churches throughout southern Africa. Through programmes like the r12 Church Campaign, churches are actively reaching the lost, maturing the found and meeting significant community needs. In short, impacting their community!

 

r12 True Spirituality is a new church campaign and family of growth resources for relational discipleship. It inspires and guides believers to become authentic disciples through a verse by verse expositional “unpacking” of Romans 12. This powerful campaign is now available in southern Africa through Walk Thru the Bible. r12 is also a recommended next step for local churches who have joined the High Impact Network, having committed themselves to impacting their communities. Key to making an impact is church members who truly know what it means to be a disciple of Christ. r12 provides a pathway to help believers become more like Jesus every day. By God’s grace, may your local church be truly blessed as you pursue true, Biblical spirituality! Now, click here to know more about r12.